JOIN OUR MAILING LIST

Soek    

Fasiliteite


ALGEMENE VOORWAARDES EN BEDINGE met betrekkeing tot die verhuring van die speelgrond vir partytjies of funksies te Hubbardstraat 11, Ermelo Die Partytjie speelgrond met inbegrip van die speelgoed op die terrein, afdak, tafels, en stoele word verhuur. Twee sessies waaruit gekies kan word om die Patytjie speelgrond te kan huur: maandae tot Saterdae - 9:00 tot 12:00 en/of 13:30 tot 16:30 Geen verhurings op Sondae nie. Daar is sewe (7) pakkette beskikbaar en kan hieronder bestudeer wo

Wiskunde sentrum wat kinders help met al hul wiskunde probleme, of vir die kleuters, om te leer tel. Bied klasse aan vir kinders vanaf 3 jaar tot 10 jaar. Vir meer inligting skakel Samantha Palm by 0714012486 of volg die skakel na die Miki Maths webtuiste.

Rustige oomblikke met koek en tee of iets om te eet vir die mammas terwyl die kinders veilig kan baljaar.

Vir volwassenes en kinders

Hier word alles vir u kleuter aangehou, u hoef nie meer rond te soek nie. Vanaf Boeti & Sussi klerereeks tot verf en selfs boeke. Voldoen aan al u leergierige kleuter se behoeftes.

Dit is hier waar ons n liefde vir Lees by kinders kweek. Ons programmatuur is so ontwerp dat ons n bree spektrum van lees-, leer-, memoriseer- en spelvaardighede ontwikkel en bevorder.

Terug Terug na bo